MentorProgram op Moodle!
Ons dink die MentorProgram vir wiskunde en wetenskap is iets baie spesiaal!
Daarom is ons besig om die MentorProgram met AL die videos, oefeninge, memos en ondersteuning na die Moodle platvorm te skuif, sodat al jou modules bymekaar is.
Daar is so baie inligting om op te laai, so dit gaan ons 'n rukkie neem, maar...
ons kan jou op hoogte, van die vordering, hou as jy die onderste vorm invul
* indicates required
In watter vakke stel jy belang?
Email Marketing Powered by Mailchimp